"CCLI has the vision and potential to be the most significant music resource to a post-modern church living in the throes of a global spiritual awakening."
~ Martin Smith - Songwriter, Lead Vocalist/Guitarist: Delirious?
Liedboek Lisensie
Indien u enige woorde uit die Nuwe Liedboek / Psalm en Gesange / Sing onder Mekaar en Hallelujah Bundels reproduseer, moet u gemeente oorweeg om die Liedboek lisensie te bekom. Dit is 'n jaarlikse lisensie en word bereken volgens die aantal lidmate in u gemeente.
U word voorsien van 'n Data Video Projektor CD met die woorde / note en agtergronde sowel as 'n Power Point CD met die woorde van die Nuwe Liedboek. CCLI betaal die lisensiefooi oor aan NGKerk Uitgewers wat die kopiereg besit op die Bundels.
Die lisensie werk volgens die lidmate van die gemeente. Die fooi sluit die lisensiefooi, BTW en die administratiewefooi.